
Monstergrappe
5th Mar 2021
Moet nooit vir ‘n T-Rex ‘n Boek wys nie
5th Mar 2021Lea Lief Uile – Muisvalle en Maanmelkskommels
R95.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook ’n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?
2 in stock
SKU: 9780639604183
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Cecilia Steyn
Reviews 0
Be the first to review “Lea Lief Uile – Muisvalle en Maanmelkskommels” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.