Lea Lief Uile – Muisvalle en Maanmelkskommels
5th March 2021Keegan en Samier #3: Die Strokiesprent-Kompetisie
5th March 2021Moet nooit vir ‘n T-Rex ‘n Boek wys nie
R165.00 R150.00
Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir ‘n T-Rex ‘n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie!! Sy sal dink dis ‘n koekie, of selfs ‘n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder ‘n kunstenaar wees, of ‘n dokter, of ‘n professor, of selfs die staatspresident! ‘n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke! Uitstekend vertaal deur Jaco Jacobs.
2 in stock
ISBN: 9780798181723
SKU: NB0269
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tags: Jaco Jacobs Rashmi Sirdeshpande