
I Love You (Boardbook)
3rd Aug 2020
50 Vrae oor… Die Menslike Liggaam
17th Aug 2020Lea Lief Apies – Grypdiewe en Gevaar
R95.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet ’n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het ’n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand …
1 in stock
SKU: 9780639600796
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Cecilia Steyn
Reviews 0
Be the first to review “Lea Lief Apies – Grypdiewe en Gevaar” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.