Speurder Kwaaikofski – Omnibus 1
25th September 2019Towerponie en die Reënboogbollie
25th September 2019Lea Lief Seeskilpaaie – Avonture by die Akwarium
R100.00
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan …
3 in stock
ISBN: 9780799395716
SKU: LP0156
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Cecilia Steyn