Groot Treë – Ons Gaan Dokter Toe (Kartonboek)
23rd May 2019Groot treë – Klaar met Doeke (Kartonboek)
27th May 2019Groot Treë- Ek Gaan Kleuterskool Toe (Kartonboek)
R160.00
Ben gaan kleuterskool toe en is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai. Maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oë kan uitvee is Pappa al terug.
Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en draai meganismes!
Out of stock
ISBN: 9780799391787
SKU: LP0272
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, LAPA