Groot Treë- Ek Gaan Kleuterskool Toe (Kartonboek)
23rd May 2019Groot Treë: Ek wil nie Slaap nie
27th May 2019Groot treë – Klaar met Doeke (Kartonboek)
R160.00
Tessa en Tyron is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.
Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en draai meganismes!
Out of stock
ISBN: 9780799391770
SKU: LP0106
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, LAPA