
Groot Treë – Ons Gaan Dokter Toe (Kartonboek)
23rd May 2019
Grilgrypers #4: Die Meisie in die Maanlig
5th June 2019Groot Treë: Ek wil nie Slaap nie
R160.00
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!
Ek wil nie slaap nie Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bêre saam sy speelgoed, bad, lees ‘n storie en sing ‘n liedjie!
1 in stock
ISBN: 9780799391763
SKU: 9780799391763
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, LAPA