Groot Treë – Ons Gaan Dokter Toe (Kartonboek)
R145.00
Niel en Nina is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen ‘n inspuiting kry!
Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en draai meganismes!
1 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
19.5 × 19.5 cm |
Ages |
2+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
10
|
Reviews
There are no reviews yet.