
Pragtige Piesangs
23rd May 2019
Groot Treë – Ons Gaan Dokter Toe (Kartonboek)
23rd May 2019Groot Treë – Kan jy Asseblief sê? (Kartonboek)
R160.00
Kan jy asseblief sê? Shani en Marko speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hê.
Neem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en draai meganismes!
1 in stock
ISBN: 9780799391800
SKU: 9780799391800
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke, LAPA