
Die Slym Boek
25th May 2018
Grilgrypers #2: Web Van Die Mummie
15th June 2018Grilgrypers #1: Die Vloek Van Vreesbaai
R170.00 R160.00
Nie lank nadat Miek en sy sussie saam met hulle ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Die eienaardige kusdorpie is permanent toe onder digte mis en Miek word skielik oral gekonfronteer met sy grootste vrees:’n monsteragtige, kwaai hond…
Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ‘n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die tieners op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?
3 in stock
ISBN: 9780798176750
SKU: 9780798176750
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: De Wet Hugo
Reviews 0
Be the first to review “Grilgrypers #1: Die Vloek Van Vreesbaai” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.