
Spaghetti tussen jou Tone
25th May 2018
Grilgrypers #1: Die Vloek Van Vreesbaai
15th June 2018Die Slym Boek
R170.00
Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe maak jy … slym!
Al die projekte word met behulp van duidelike stap vir stap foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. Die nuutste aktiwiteitsgier vir kinders is klewerig, klouerig – en tonne pret. So, waarvoor wag jy – begin maak jou eie slym!
Al die slymresepte in die boek is boraksvry.
1 in stock
ISBN: 9780799384499
SKU: 9780799384499
Categories: Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA