Pippa kry deesdae gedurig nagmerries oor spinnekoppe. Net voordat sy hulle familieplaas in die Karoo verlaat om ‘n nuwe skooljaar in ‘n koshuis in die Paarlte begin,word die gemummifiseerde liggaam van ‘n meisie in ‘n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit dalk haar pa se vermiste suster? En hoekom voel dit of die mummie haar koshuis toe gevolg het?
Reviews
There are no reviews yet.