
Groot Treë- Ek Gaan Kleuterskool Toe (Kartonboek)
23rd May 2019
Dork Diaries #13 – Birthday Drama!
17th Jul 2019Grilgrypers #4: Die Meisie in die Maanlig
R145.00
Babette kom by die gawe tannie Theodora op Rustfontein bly – ‘n geskiedkundige dorpie wat wemel van eienaardige stories. Gelukkig ontmoet sy die aantreklike Tiaan en vind uit sy kan haar sangtalent in ‘n plaaslike musiekproduksie uitleef. Maar iets spook by haar. Wie is die bebloede meisie wat in haar kamer verskyn? En wat het dit te doen met die legende van onsterflikes wat zombies gebruik om kinders na die ou begraafplaas op die bult te jaag?
3 in stock
SKU: 9780798178860
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Reviews 0
Be the first to review “Grilgrypers #4: Die Meisie in die Maanlig” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.