SSS Omnibus #2
R285.00
Nog vier koshuisavonture in een boek!
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis.
Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus:
– Seesand, sonbrille en smokkelaars
– Spoke, speurders en straatkafees
– Skaduwees, skatte en skelmstreke
– Soene, sonroom en seestrome
2 in stock (can be backordered)
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21.5 cm |
Ages |
11+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
510
|
Reviews
There are no reviews yet.