
Z is vir Zackie #9 – Die Dieretuin
19th Mar 2020
SSS Omnibus #2
20th Mar 2020SSS Omnibus #1
R250.00
Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ’n TV-ster te word.
Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus:
Selfone, skelms en sjokolade
SMS’e, skurke en spinnekoppe
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9780799389296
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (13+)
Tags: Alet Steenkamp Nerine Ahlers
Reviews 0
Be the first to review “SSS Omnibus #1” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.