
SSS Omnibus #2
20th Mar 2020
Thomas@ Omnibus #2 (3 in 1)
20th Mar 2020Thomas@ Omnibus #3 (4 in 1)
R290.00
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: Thomas@geraamte.net,
Thomas@rock-ster.net,
Thomas@vrees.net
Thomas@skaduwee.net.
1 in stock
SKU: 9780799396935
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Carina Diedericks
Reviews 0
Be the first to review “Thomas@ Omnibus #3 (4 in 1)” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.