Hasie, hoekom is jou stert so kort? en ander stories uit Afrika
R170.00
Kinders is mal oor verbeeldingryke stories oor die ontstaan van die mens, diere en die natuuur. Oor geslagte heen vertel mense van Afrika stories oor hoe diere en dinge ontstaan het. Waarom het Jakkals ‘n streep op sy rug? Waar kom die sterre van die Melkweg vandaan? Hoe het dit gebeur dat Hond by Mens kom bly het? En lank, lank gelede … was Leeu bang vir Volstruis met sy haasbek en Hasie het snags die diere se water gesteel …. Hier is veertien uiteenlopende stories oor bekende natuurverskynsels en diere se oorsprong. Perfek vir voorlees met slaaptyd.
Reviews
There are no reviews yet.