Goue Lint-Stories – Mooiste Stories Duisend en Een Nagte
21st May 2020Hasie, hoekom is jou stert so kort? en ander stories uit Afrika
21st May 2020Rooimiere in-die-broek-Idioom-Inkleurboek
R120.00
Kom kleur saam in! Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op die gras, sit agterstevoor op ‘n stoel, klim in die linnekas met ‘n flits, of hang onderstebo in ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.
Out of stock
ISBN: 9780799397932
SKU: LP0562
Categories: Afrikaans, Aktiwiteite, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational