Ben is baie verveeld nadat sy ouers hom alweer by sy ouma se huis aflaai omdat hulle gaan dans. Ben dink dat sy die verveligste ouma ooit moet wees. Al wat sy doen is om “Scrabble” te speel en haar geliefde koolsop te eet. Wat Ben egter nie weet nie is dat sy ouma ‘n internasionale juweeldief is en dat sy nog steeds beplan om die Britse kroonjuwele te steel. Sy vra Ben om te help!…..
Reviews
There are no reviews yet.