
Harry Griesel #5 – Die Spookmonster
24th Aug 2018
Hetta Elizabetta en die Wêreld op haar Skouers
21st Sep 2018Grilgrypers #3: Kamp Vir Monsters
R145.00
Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ‘n probleemkind. Hy word na ‘n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn . . .
3 in stock
SKU: 9780798176781
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (9+)
Tag: De Wet Hugo
Reviews 0
Be the first to review “Grilgrypers #3: Kamp Vir Monsters” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.