Grilgrypers #3: Kamp Vir Monsters
24th August 2018Hetta Elizabetta en die Wêreld op haar Skouers
21st September 2018Kop in die Wolke in Kromkieriefontein
R130.00
Die mense van Kromkieriefontein loop almal met ’n krom rug en hangskouers, geboë soos ’n kierie. Hulle hou hul oë op die grond en kyk nie juis verder as hul volgende tree nie. Dit was maar nog altyd so in hierdie dorp waar dagdroom en lees verbied is.
Almal behalwe Juffrou Kiertsregop wat penorent staan voor die Graad 2A-klas van Laerskool Kromkierie. Dahlia Dolgraag loer vir dié juffrou wat so anders is as die res en besluit net daar dat die Hoepelkrombende moet uitvind wat aangaan. Sy weet net waar om te begin…
1 in stock
ISBN: 9780639927404
SKU: BX0001
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, On Special, Storieboeke (6+)
Tag: Milan Murray