Lotta se Lewe #13: Woef-waff!
21st September 2022Lekkerlag-Pretboek
10th October 2022Elf Dae in Amsterdam
R215.00 R210.00
Millie is in Amsterdam om haar tante te help aansterk na ’n knie-operasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet bly, is Millie gestrand! Sy leer ken toevallig vir Pim, ‘n Amsterdammer met wortels in Suid-Afrika. Maar hoekom het haar ma haar ouma se dagboek uit haar tienerjare in Amsterdam tydens die Tweede Wêreldoorlog in haar tas gestop? Bewaar die stad van kanale en fietse dalk ook geheime van Millie se familie in Suid-Afrika?
2 in stock
ISBN: 9780624093329
SKU: NB0851
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Storieboeke (13+)
Tag: Elizabeth Wasserman