
Elf Dae op ‘n Eiland
11th May 2020
My Eerste Ensiklopedie
11th May 2020Elf Dae in Oxford
R180.00
Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar ‘n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm . . .
1 in stock (can be backordered)
SKU: 9780624087458
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Storieboeke (13+)
Tag: Elizabeth Wasserman
Reviews 0
Be the first to review “Elf Dae in Oxford” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.