Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo en ander Verhale
28th March 2023Tippie Does Maths: Level R, Book 1: Discovering at home
29th March 2023Ek lees self: Sigwoordboek
R100.00
Die boek is ’n samestelling van drie sigwoordboekies. Elke sigwoordboekie is gebaseer op ses boekies wat uit Wendy Maartens se Ek lees self-leesreeks kom. In die sigwoordboekies het Wendy Maartens die presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en sonder fieterjasies. Dit is spesiaal saamgestel om as ondersteuningsmateriaal vir die ouers by die huis en die onderwyser in die klas te dien.
Out of stock
ISBN: 9781776358281
SKU: LP0585
Categories: Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Tag: Wendy Maartens
Description
9781776358281
Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 14 × 21.5 cm |
Language | |
Pages | 64 |