
Vind uit! Ingenieurswese
19th Mar 2020
Video Idees
19th Mar 2020Ek lees Self #6: Jakkals en Kraai en die stuk Kaas
R55.00
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek! Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel wordsodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak.
2 in stock
SKU: 9780639607979
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Reviews 0
Be the first to review “Ek lees Self #6: Jakkals en Kraai en die stuk Kaas” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.