
Vind uit! Robotte
19th Mar 2020
Ek lees Self #6: Jakkals en Kraai en die stuk Kaas
19th Mar 2020Vind uit! Ingenieurswese
R160.00
Ontdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring – en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.
2 in stock
SKU: 9780799389753
Categories: Afrikaans, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational
Reviews 0
Be the first to review “Vind uit! Ingenieurswese” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.