
Ek Lees Self #10 – Jakkals en Wolf In Boer se Kraal
3rd June 2020
Ek Lees Self #8 – Jakkals en Wolf wil Boer
3rd June 2020Ek Lees Self #18 – Sprinkaan leer Werk
R60.00
Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geillustreerde boeke, elkeen met ‘n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
1 in stock
ISBN: 9780639600727
SKU: 9780639600727
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, School & Educational, Storieboeke (6+)
Tag: Wendy Maartens