Keegan en Samier #3: Die Strokiesprent-Kompetisie
5th March 2021Keegan en Samier #4: Die Nuwe Vriend
5th March 2021Diereverkenners #2: Tobie die Diepseeduiker
R130.00
Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is ’n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë – en ’n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9780639604114
SKU: 9780639604114
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tags: Jaco Jacobs Sharon Rentta