
Buksie en Bella
13th Jul 2020
Doendinge vir Elke Dag van die Jaar
13th Jul 2020Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee
R120.00
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?
3 in stock
SKU: 9780799397239
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Sharon Rentta
Reviews 0
Be the first to review “Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.