
Bianca se Briljante Biblioteekdag
13th Jul 2020
Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee
13th Jul 2020Buksie en Bella
R120.00 R100.00
Buksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!
Hierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is ’n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen ’n baba en ’n hondjie.
In die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog ’n bietjie terwyl sy hart boems, boems, boems klop. En dan … WHAAA! Uit die bloute verskyn die baba. Sy jil en gil en druk haar neus teen syne! Tyd om ’n nuwe wegkruipplek te kry … Gou, Buksie! Gou, Buksie! Gou, Buksie .. GOU!
Met ’n snoesige, slaperige einde is hierdie die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is ’n fantastiese geskenk vir jong lesers.
7 in stock
SKU: 9780799384437
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, Prenteboeke (3+)
Tag: Amy Hest
Reviews 0
Be the first to review “Buksie en Bella” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.