
My Eerste Woordeboek – Afrikaans/ Engels/Xhosa/Zulu
13th Jul 2020
Buksie en Bella
13th Jul 2020Bianca se Briljante Biblioteekdag
R120.00
Ontdek betowering tussen die rakke van die biblioteek. Elke week sien Bianca uit na daardie een spesiale dag. Die dag wanneer sy wonderlike dinge tussen die biblioteek se rakke ontdek. Die dag wat sy tyd saam met Pappa kan deurbring. Saam verken hulle die rakke op soek na betowering, geheime – en ’n manier om dinge tussen hulle twee reg te maak. ’n Inspirerende storie oor die betowering van boeke – en die krag van stories om moeilike persoonlike situasies te bowe te kom. Daar is ook ’n oulike “boek-binne-’n-boek” sodat jy die storie kan lees wat Bianca en haar pa saam geniet!
5 in stock
SKU: 9780799391077
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Joseph Coelho
Reviews 0
Be the first to review “Bianca se Briljante Biblioteekdag” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.