Bennie Boekwurm Se Tonnelhuisie
10th June 2020Tjoppie En Die Skat
10th June 2020Diere Se Prettige Kermis
R50.00
Die storie gaan oor Mattie, ‘n dogtertjie wat op ‘n plaas woon. Sy is die enigste kind en was altyd baie eensaam tot daar een aand iets ongewoon en fantasties gebeur het! Op, op na die Wolke en Die Koekiekasteel is die eerste twee stories in die reeks. Haar avonture word net meer en meer…Nonnetjie Uil nooi Mattie na nog ‘n opwindende gebeurtenis in droomland – die diere se kermis. Daar is allerhande stalletjies, waaronder Rupert Renoster se Hoepelgooi en die Springende appelbad. Soos gewoonlik gaan dinge verkeerd en dreig om die pret te bederf. Gelukkig maak Mattie altyd ‘n plan en die kermis eindig op ‘n goeie noot.
1 in stock
ISBN: 9781432306489
SKU: BX2354
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Lynn Bedford Hall