
Diere Se Prettige Kermis
10th Jun 2020
Tjoppie en die Tweeling
10th Jun 2020Tjoppie En Die Skat
R110.00
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontdek hy iets eienaardigs in die tuin. Hy grawe en grawe. Fluit-Fluit waarsku hom om versigtig te wees, maar so byna krap Tjoppie Warrie Wurm se huisie heeltemal om! Gelukkig kan almal fluks help en Tjoppie kan sy nuwe skat saam met hom huis toe neem. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.
Out of stock
SKU: 9780798178938
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Liz de Villiers
Reviews 0
Be the first to review “Tjoppie En Die Skat” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.