
The Tail of the Whale
10th June 2020
Diere Se Prettige Kermis
10th June 2020Bennie Boekwurm Se Tonnelhuisie
R155.00 R150.00
Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir
die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help.
Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom
vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is
Bennie se bril nou skoonveld!
‘n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die
destydse TV-reeks Wielie Walie .
1 in stock
ISBN: 9780798175470
SKU: 9780798175470
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, NB, Prenteboeke (3+)
Tag: Louise Smit
Reviews 0
Be the first to review “Bennie Boekwurm Se Tonnelhuisie” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.