Dis lente in die bos. Die bobbejaantjies hou ’n maroelageveg. Maar dan loop iets verkeerd. Wikkel, die klein bobbejaantjie, wil soos die grotes deur die rivier swem, maar hy raak halfpad moeg. Die drie Samaritane, Bibber, Boela en Breker, spring in om die arme Wikkel te help. Hulle leer om saam te werk en nie alleen te probeer om die sterkste te wees nie.
Reviews
There are no reviews yet.