Trieks is ’n vrolike, praterige dogtertjie. Somtyds raak sy té entoesiasties.
Dit is wat gebeur wanneer sy en haar maatjie Kandas na die rooi gloed van die sonsondergang kyk. Hulle dink dat die bos brand en vertel vir al die bobbejane dat hulle na veiligheid moet vlug. Hulle beland in groot moeilikheid.
Reviews
There are no reviews yet.