Die bobbejaantjies besluit om konsert te hou. Borrels, die baba-bobbejaantjie vir wie almal so lief is, is die prinsie. Die dogtertjies wil almal die koningin wees, maar dan kry Slungel ’n plan: Borrels moet self die koningin kies. Borrels kies nie die mooiste of gewildste dogtertjie nie, maar die een met die sagste hart.
Reviews
There are no reviews yet.