
Bibber Bobbejaantjie #5 – Die Boskonsert
4th Aug 2016
Oepse Daisy Lulu
25th Oct 2016Bibber Bobbejaantjie #6 – Kerstyd in die Bos
R50.00
Die bobbejaantjies sien een middag hoe die kinders van die boer wat aan die rand van die bos bly, ’n kersboom op die stoep versier. Hulle raak so meegevoer dat hulle besluit om hul eie boom te versier. Hulle begin goed aandra na ’n groot ou doringboom: sade, bessies, veertjies… Maar hulle kry nêrens ’n ster nie. Daarvoor sorg die natuur self.
10 in stock
SKU: 1312520
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Prenteboeke (3+)
Tag: Lizette Murray
Reviews 0
Be the first to review “Bibber Bobbejaantjie #6 – Kerstyd in die Bos” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.