
Lotta se Lewe #8 – Die Kattekonsert
18th June 2018
Lotta se Lewe #9 Die Kangaroe se Skoen
20th August 2018Zackie Mostert Omnibus #1
R230.00
Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad.
Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:
1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie
2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee
3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen
4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar
5. Zackie Mostert en die spokerige storie
5 in stock
ISBN: 9780799389449
SKU: LP0138
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs