Zackie Mostert Omnibus #3
R185.00
Vyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Hierdie omnibus bevat:
1. Zackie Mostert en die Katkrisis
2. Zackie Mostert en die Vreeslike Verjaarsdag
3. Zackie Mostert en die Super-stinkbom
4. Zackie Mostert en die Slim Speurder
5. Zackie Mostert se Groot Grapboek.
1 in stock
Additional information
Weight |
1 kg |
Dimensions |
13.5 × 21 cm |
Ages |
9+
|
Language |
Afrikaans
|
Pages |
228
|
Reviews
There are no reviews yet.