
Rika Ratel en die Heuningdief
20th November 2014
Bertie Blikbrein
29th April 2015Wiskunde gee my Maagpyn
R180.00
Mia haat wiskunde. Vermenigvuldig somme gee haar maagpyn en sy verstaan ook nie deelsomme nie.Meneer Vermaak is haar aaklige wiskunde onnie en hy groet hulle elke dag met ” Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie ” Mia is egter besig om ‘n boek oor hipnose te lees….sy gaan Meneer Vermaak nog toertjies laat doen…!
4 in stock
ISBN: 9780799354911
SKU: LP0066
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs