Nico se pa is ‘n uitvinder en het al verskeie cool goed ontwerp – haarjel wat van kleur verander, sandale wat jou toonnaels knip en vir Bertie- ‘n regte egte robot wat kan somme doen, praat en selfs kan grappies vertel. Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam met hom skool toe te vat…

Reviews
There are no reviews yet.