
Sasha word Stil
19th March 2020
Vind uit! Robotte
19th March 2020Wat die See Gesien het
R130.00
Niks is regtig verlore as jy dit in jou hart bêre nie … Op ’n dag gaan Sophia saam met haar pa see toe. Hulle geniet ’n heerlike dag op die strand, totdat ’n donderstorm uitbreek en hulle inderhaas moet vlug. En Sophia verloor per ongeluk haar teddie. Haar spesiale teddie wat eers haar oupa s’n was, en toe haar ma s’n, en daarna hare sedert die dag toe sy gebore is. Sophia se hart is gebreek. Maar die see sien wat gebeur. En dalk, net dalk, kan die see Sophia se teddie vir haar terugbring. Maak nie saak hoe lank dit neem nie …
1 in stock
ISBN: 9780799389562
SKU: 9780799389562
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Tom Percival
Reviews 0
Be the first to review “Wat die See Gesien het” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.