Vind uit! Kodering
19th March 2020Wat die See Gesien het
19th March 2020‘n Trollie vol Diere
R130.00
Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags ’n fantastiese wonderwereld … Want hierdie is nie sommer ’n gewone supermark nie – en met ’n hele trollie vol diere op die inkopielys, het Philip hope pret tussen die rakke! Kinders sal versot wees daarop om nuwe dieremaats te maak in hierdie lawwe, lawaaierige prenteboek.
Out of stock
ISBN: 9780799358650
SKU: LP0227
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, Prenteboeke (3+)
Tag: Caryl Heart