
La-Di-Da Lulu
22nd Nov 2017
Eisteddfodpret: Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool
22nd Jan 2018Volmaan
R200.00
Maak gereed om heerlik te ril en te gril!
Weerwolwe, Vlermuise, Fliekmonsters en vreemde wetenskaplikes dit is ‘n paar van die dinge wat met volmaan tussen die bladsye van hierdie boek rondsluip.
Vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories in een boek:
- Troetelgedrog
- Tande
- Nag van die monsters
- Nagvlerke
- Voelers
1 in stock
SKU: 9780799380798
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Volmaan” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.