Lulu droom nog altyd om modeontwerper te word en die keer word sy gevra om uniforms vir die skool se trompoppies te ontwerp, spesiaal vir die skool se groot verjaarsdagfees. Deur ‘n vreeslike misverstand verbrou Lulu haar kans…wat nou? Hierdie is die 4 de boek in die reeks.
Reviews
There are no reviews yet.