Wessel moet die vakansie by sy oupa bly. Dit gaan die goorste twee weke van sy lewe wees. Oupa Zirk is humeurig en hou nie van kinders nie. Gou vind Wessel iets is nie pluis nie:
Waarom sluip Oupa snags in die donker rond?
Wat steel hy in die geheimsinnige buite gebou weg?
Daar is net een manier om uit te vind…
‘n Boek met deels strokieprent en verskeie font.
Reviews
There are no reviews yet.