
Reënboogrant Maats Omnibus #2
20th Aug 2018
Superskurk deur Jaco Jacobs
21st Aug 2018Max die Masjien
R160.00
Zander is verstom toe hy die groot prys in die kompetisie wen:
‘n Regte egte rofstoeier!
Max die Masjien!
Zander is nie seker wat op aarde hy met Max moet doen nie.
Miskien kan Max hom help met die skoolboelie maar Max het ‘n geheim van sy eie.
4 in stock
SKU: 9780799388589
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, LAPA, Storieboeke (9+)
Tag: Jaco Jacobs
Reviews 0
Be the first to review “Max die Masjien” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.