
Die Leeu wat Drukkies gee
18th May 2020
Hoezit! #4 – Die Wonderwêreld van Goggas
20th May 2020Stories vir Pikkies en Peuters
R315.00 R295.00
Dié bundel bevat 41 kort stories en is volgens die seisoene ingedeel. Dit is ontwerp om saam met ander bundels, soos hieronder gelys, in ‘n kleuterskool of by die huis gebruik te word. Die kort, eenvoudige verhaaltjies is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes en sal veral vir opvoeders en versorgers in speelskole ‘n onmisbare bron wees.
Out of stock
SKU: 9780624077596
Categories: Babas en Peuters, Babies and Toddlers, Books / Boeke
Tag: Gertie Smit
Reviews 0
Be the first to review “Stories vir Pikkies en Peuters” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.