
George’s Marvellous Medicine
18th May 2020
Hoezit! #4 – Die Wonderwêreld van Goggas
20th May 2020Die Leeu wat Drukkies gee
R150.00 R80.00
Wonderlike ware dierestories vir beginnerleespret
Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit wat gebeur het nadat twee vriende ’n leeu in ’n afdelingswinkel gekoop het, ontmoet ’n dapper hond genaamd Salty, en vind meer uit oor die dapper reddingspoging om Humphrey die boggelrugwalvis te red nadat hy die pad byster geraak het. Hierdie boek bevat sewe asemrowende ware dierestories:
1. Die leeu wat drukkies kon gee
2. Salty en die Twin Towers
3. Seeman Just Nuisance
4. Humphrey die walvis verdwaal
5. ‘n Hond soos Knersus
6. ‘n Perd met Tekkies
7. O, die liewe Lulu
4 in stock
SKU: 9780799389272
Categories: Afrikaans, Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, LAPA, On Special, School & Educational, Storieboeke (9+)
Tags: Alex van Houwelingen Wendy Maartens
Reviews 0
Be the first to review “Die Leeu wat Drukkies gee” Cancel reply
Reviews
There are no reviews yet.